Finally?!
Henry het bietjie met die rekenaar gewerk en hom probeer uitsorteer so kom ons kyk of en nou kan foto's update. Ek dink daar is heelwat so ek gaan kyk wat ek kan doen.
So 'n paar maande terug was ons by Old Town Spring en hier is die foto's. Dit was regtig awesome. Daar is so 'n rustige atmosfeer, musiek en awesome winkels.
 |
Dis waar ons geeet het. Die kos was so lekker. |
 |
Die binne kant van die eetplek. |
 |
En net oorkant die pad van die eetplek is die treinspoor. Die trein wat hier verby kom is vreeslik lank ons het maklik vir 10 minute plus gestaan terwyl hy verby gekom het. |
 |
En dan net 'n paar foto's van hoe dit daar lyk. Ek sal vir ure hier kan rondloop. Dis masief groot en ons is nie eens deaur die hele area nie. |
 |
Die old school house. |
 |
Die post office. |
 |
My vriendin Rita. |
 |
Ons het bietjie ietsie gedrink en na die live musiek geluister. |
Dit was regtig fun en ons sal beslis weer gaan. Gaan kyk by:
http://www.oldtownspring.com/
http://www.puffabellys.com/
Hoop julle geniet die foto's!!
Groete en Liefde.
No comments:
Post a Comment